Ons kliënt, ‘n gespesialiseerde mediese praktyk, is op soek na ‘n bekwame en toegewyde Mediese Praktyk Resepsionis en Administrateur om by hulle span aan te sluit.

Pligte en Verantwoordelikhede:

  • Bestuur die daaglikse ontvangs- en administratiewe funksies van die praktyk
  • Staan pasiënte by met navrae, besprekings en mediese fonds magtigings
  • Koördineer pasiëntafsprake en behandelingskedules in oorleg met die kliniese span
  • Verskaf algemene administratiewe en persoonlike assistent ondersteuning

Minimum Vereistes:

  • Minstens twee jaar ondervinding in ‘n mediese of professionele voorportaal omgewing – Vorige ondervinding in ‘n mediese omgewing is noodsaaklik
  • Hoë vlak van rekenaargeletterdheid en vaardigheid in mediese administrasie sagteware
  • Sterk kommunikasievaardighede en professionele etiket
  • ‘n Deernisvolle en pasiëntgefokusde benadering
  • ‘n Geldige rybewys en eie vervoer

STUUR JOU CV NA: recruiter1@whmrecruitment.co.za

Career Category: Mediese Praktyk Resepsionis en Administrateur - Spesialispraktyk
Career Type: Full Time
Location: Pretora

Apply for this position

Allowed Type(s): .pdf, .doc, .docx